YouVersion Logo
Search Icon

Dei Gratia

BERG & VALLEI [4] - Bemoedig

BERG & VALLEI [4] - Bemoedig

Oggendbyeenkoms

Locations & Times

Dei Gratia

12 Boyle St, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0045, South Africa

Sunday 9:00 AM

hey
IS DAAR ‘N MANIER VAN WANDEL MET DIE HERE WAT VOLHOUBAAR IS?

ONS BELEEF NEDERLAAG EN ANGS AS ONS, ONS VERMOËNS MEET TEEN DIE GROOTTE VAN DIE AANSLAG VAN DIE LEWE

2 KOR 12:2-8 [NNT]
2 EK KEN 'N MAN WAT IN CHRISTUS GLO VEERTIEN JAAR GELEDE IS HY WEGGERUK TOT IN DIE DERDE HEMEL. EK WEET NIE OF DIT MET SY LIGGAAM EN AL GEBEUR HET, EN OF DIT SONDER SY LIGGAAM WAS NIE. GOD ALLEEN WEET.
3 EK KEN HIERDIE MAN. OF HY MET SY LYF, OF SONDER SY LYF DAARNATOE GENEEM IS, DIT WEET EK NIE.
4 GOD WEET EGTER DAT HY TOT IN DIE PARADYS WEGGERUK IS. DAAR HET HY HEMELSE GESPREKKE GEHOOR WAT TE WONDERLIK IS OM IN AARDSE WOORDE UIT TE DRUK. DIT IS DINGE WAAROOR ‘N MENS NIE KAN PRAAT NIE.
2 KOR 12:7–10 [NNT]
7 AL DAARDIE BUITENGEWONE OPENBARINGS WAT EK BELEEF HET, KAN MAAK DAT EK ARROGANT WORD. OM TE KEER DAT EK NIE VOL VAN MYSELF RAAK NIE, IS 'N SKERP DORING AAN MY GEGEE WAT VASSIT IN MY LYF. DIT IS SOOS 'N BOSE ENGEL WAT VAN SATAN AF KOM, EEN WAT MY BAIE HARD SLAAN MET SY VUISTE. DIT KEER DAT EK NIE ARROGANT RAAK NIE.
8 DRIE KEER HET EK ERNSTIG TOT DIE HERE GEBID HIEROOR. EK HET HOM GESMEEK DAT DIT WEGGEVAT MOET WORD
2 KOR 12:7–10 [NLV]
9 TOE ANTWOORD HY MY: "MY GENADE IS OORGENOEG VIR JOU. DIT IS AL WAT JY NODIG HET. MY KRAG IS JUIS EFFEKTIEF IN SULKE SWAKHEID."
DIT HET MY GELEER OM VREUGDEVOL TE SPOG OOR AL MY SWAKHEDE. OP HIERDIE MANIER IS DIE KRAG VAN CHRISTUS AAN DIE WERK IN MY LEWE.
10 NOU GENIET EK DIT OM SWAK TE WEES TER WILLE VAN CHRISTUS TE MIDDE VAN BELEDIGINGS,MOEILIKHEDE EN HOOPLOSE SITUASIES.
WANT AS EK SWAK EN WEERLOOS IS, IS EK STERK IN DIE HERE.
9 "MY GENADE IS OORGENOEG VIR JOU. DIT IS AL WAT JY NODIG HET. MY KRAG IS JUIS EFFEKTIEF IN SULKE SWAKHEID."





10 NOU GENIET EK DIT OM SWAK TE WEES TER WILLE VAN CHRISTUS TE MIDDE VAN BELEDIGINGS, MOEILIKHEDE EN HOOPLOSE SITUASIES.





WANT AS EK SWAK EN WEERLOOS IS, IS EK STERK IN DIE HERE.





CHRISTELIKE VOLWASSENHEID WORD NIE GEKENMERK DEUR ONAFHANKLIKHEID NIE, MAAR DEUR DIEP AFHANKLIKHEID

HY MOET MEER WORD EN EK MINDER

MATT 5:3 [AMP]
“3 "BLESSED (HAPPY, TO BE ENVIED, AND SPIRITUALLY PROSPEROUS—WITH LIFE-JOY AND SATISFACTION IN GOD’S FAVOR AND SALVATION, REGARDLESS OF THEIR OUTWARD CONDITIONS) ARE THE POOR IN SPIRIT (THE HUMBLE, WHO RATE THEMSELVES INSIGNIFICANT), FOR THEIRS IS THE KINGDOM OF HEAVEN!





GENADE IS GENOEG?
GENADE VERANDER ONS HARTE

LUISTER NA DIE FLUISTER

HOU AAN BEWEEG

PSALM 34:9 [AOV]
SMAAK EN SIEN DAT DIE HERE GOED IS; WELGELUKSALIG IS DIE MAN WAT BY HOM SKUIL!