Lewende Woord Hoofgemeente

Nevil Norden - 'n Vuur geveg - Veg vuur met vuur (2023/07/16 9:00 Diens)
Sondag 16 Julie 2023 09h00 - Nevil Norden
Locations & Times
Lewende Woord / Living Word - Main
72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa
Sunday 9:00 AM
Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente
Vir enige inligting, laai gerus die Church Center app af of besoek:
https://lewendewoord.churchcenter.comOpening Skrif:
'n Vuur Geveg
Veg vuur met vuur
Op die 25ste Junie het ek 'n woord bedien wat ek getitel het "Hou jou geloof in die vuur"
* Die doel: "Om die egtheid van jou geloof te toets"

* Ons Ou Testamentiese skadubeeld het gehou uit die lewe van Sadrag, Mesag en Abednego wat in die vuuroond gegooi is.
* Name in die Ou Testament was gekoppel aan roeping - karakter en bestemming.
Sadrag - Teerheid; Mesag - 'n Gas van 'n Koning; Abednego - 'n Dienskneg van die lig
Saamgevat: In teerheid, as gaste van die Koning van konings en diensknegte van die lig staan hulle in die Koning van konings se teenwoordigheid.
* Nebukadnesar wat geglo het dat hy 'n god is sien dit en beveel die hele volk om die God van Sadrag, Mesag en Abednego te aanbid.
2. Die wereld se nuus se dat mense ander gode aanbid en dien!
* Nou mag jy vra? Hoe moet ek regeer? Met vuur?
Vuur (Hemelse vuur) moet deel met aardse, helse vuur.
NB. Vuur is 'n hemelse getuienis van 'n aanvaarbare aardse offer.
Wanneer God 'n aanvaarbare offergawe gevind het dan getuig en reageer Hy daarop met vuur uit die hemel.

NB. Die vuur uit die hemel het die heerlikheid van die Here gebring en dit was die instemming dat God teenwoordig was of sal wees.
Met Sandrag, Mesag en Abednego was God teenwoordig in die vuur.

Vraag: Watse offers is vir God aanneemlik?
* Rom 12:2 Antwoord dit - lees dit asb in die Nuwe Lewende Vertaling.
* In my verstaan van die Bybel is daar net een aanvaarbare offer wat vir God aanneemlik is;
nl. 'n Gekruisigde lewe.

* Die "eie ek" daagliks gekruisig.
* Nou brand Sy vuur alles weg wat die offer behels nl. verslawings, humeur, wellus, vrees, onvergifnis, haat, vooroordeel, trotsheid ensovoorts.
NB. We mostly want God as a Blesser, yet He is a Purifier, a Possessor and a true Occupier.
'n Ware Inbesitnemer.
Hy wil ons totaal inbesit neem en ons dan vul met Homself om deur ons die aarde te bereik.
* Hy wil jou 'n kanaal van die volheid van Sy krag maak.
* Hy wil ons vuurvreters maak!
Wat is 'n vuurvreter? Iemand wat vurig is van gees!

* Jy is aan die brand vir die Here.
Die vuur op die 120 se koppe het 'n vuur in hulle harte aan die brand gesteek.
1. 'n Opstandings vlam.
2. 'n Opwekkings vlam.
3. 'n Aktiverings vlam.
4. 'n Gaan dan heen vlam.
5. 'n Hemelse lig bringende vlam.
1. 'n Opstandingsvlam
1. 'n Opstandings vlam.
2. 'n Opwekkings vlam.
3. 'n Aktiverings vlam.
4. 'n Gaan dan heen vlam.
5. 'n Hemelse lig bringende vlam.
1. 'n Opstandingsvlam
* 'n Vlam op al 120 se koppe nie net op die dissipels se koppe nie.
* Die vlam (doping in die Heilige Gees) is vir almal - almal is Ambassadeurs van en vir Christus.

2. 'n Opwekkings vlam
Die kerk (jy en ek) moet tot aksie opgewek raak.
NB. Met die ewigheid in gedagte kan ons nie....

Jes: 1 vir die profeet Jesaja is die lig 'n werklikheid en hy roep Jerusalem tot aksie om haar lig te laat skyn.
Lig simboliseer: Verlossings, lewe, vreugde.
* In 'n Nuwe Testamentiese konteks simboliseer Jerusalem - Hoop en Verlossing.
* As die Israel van God en as Jerusalem moet ons dus opstaan.

Die redding wat ons ontvang het moet vir ander 'n lig wees.
3. 'n Aktiverings vlam
Apollos was magtig in die skrifte en vurig van gees; vol brandende ywer, 'n hoe geestelike temperatuur.
Vraag: Wat sou jy se is jou geestelike temperatuur?
Apollos het net van die doop van Johannes geweet en dit was 'n Boodskap van bekering. Sy boodskap was eenvoudig. Bekeer julle want die Koninkryk van die Hemele het naby gekom.
Baie belangrik: Jy hoef nie alles te weet om vurig van gees te wees nie.
4. 'n Gaan dan heen vlam

Vandag is die Here met ons deur die Persoon van die Heilige Gees, vra Hom vir wysheid en insig. Hy is jou Helper en jou Bystand en jou Raadgewer.
Vra Hom - waar - wanneer en hoe?
5. 'n Hemelse ewigheidslig en vlam
Storie - 'n Vrou tatoeer skrywe op haar rug en dit se: When you can live forever, what do you live for?

NB. Wees barmhartig met twyfelaars en red ander uit die vuur uit.
NB. Tree met onderskeiding en wysheid op teenoor medegelowiges en vals leraars.
Jesus liefde, Nevil
Jesus liefde, Nevil
Offergawe Skrif:

Gebedsversoeke en Getuienisse
Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.churchcenter.com/people/forms/226819