The Bible App is completely free, with no advertising and no in-app purchases. Get the app
Lewende Woord Hoofgemeente

Nevil Norden - Hou jou Geloof in die Vuur (2023/07/02 9:00 Diens)
Sondag 02 Julie 2023 09h00 - Nevil Norden
Locations & Times
Lewende Woord / Living Word - Main
72 Brummeria Rd, Brummeria, Pretoria, 0184, South Africa
Sunday 9:00 AM
Welkom by Lewende Woord Hoofgemeente
Vir enige inligting, laai gerus die Church Center app af of besoek:
https://lewendewoord.churchcenter.comOpening Skrif:
1. Vuur kan sekere dinge vermag!
1) Hitte gee, 2) Krag opwek, 3) Louter, 4) Goud louter, 5) Vernietig.
1. Vuur toets die egtheid van ons geloof.
2. 'n Liefdesvuur tussen 'n man en 'n vrou - dan 'n liefdesvuur vir Jesus ons verlosser.
3. 'n Vuur wat kan vernietig - iets kosbaars afbrand of verbrand.
4. 'n Wellus vuur of 'n gierigheidsvuur.
5. 'n Helse vuur - die hel is 'n realiteit, die Bybel sê so.

2. Een of ander tyd in ons lewens gaan die egtheid van ons geloof getoets word, en Petrus vergelyk dit t.o.v. die suiwering van goud in 1 Petrus 1:7.
NB:
1. Die wil van God die Vader is dat ons Hom gedurig sal loof en prys - dit breek die gees van swaarmoedigheid.
2. Dat ons in alles sal dankbaar wees, nie vir alles.
3. Dat ons sal volhard in gebed selfs in onvermydelike en moeilike omstandighede.
NB: Jou geloof is kosbaarder as goud en goud word in die vuur gelouter.
Vraag? Is dit regtig nodig? - Goud wat nie 'n geestelike waarde het nie word gelouter om van al die onsuiwerhede en onvolmaakthede ontslae te raak.
NB: Vuur het 'n doel ten goede of ten kwade.
Dit is wat God die Vader verlang - 'n geloof wat gelouter, gesuiwer en onbevlek is. 'n Perfekte, getoetste geloof.

3. Toetse: God straf nie, Hy is ook nie kwaad vir jou nie.
Toetse en beproewinge is nie maklik nie, maar alles werk ten goede mee vir die wat die Here liefhet.

Onuitspreeklike sugtinge, dit wat uit die diepte van jou hart uitroep sonder woorde.
- Ons denke is baie keer beperk t.o.v. geestelike. begrippe. Ons sien deur 'n spieël in 'n raaisel en ons kan net ten dele sien.
NB: Wat die Heilige Gees in ons lewens wil doen is dalk glad nie wat ons gedoen wil hê nie. Onthou,die Heilige Gees is nie ons dienskneg nie, Hy werk in ons om deur ons te werk.
Jy en ek het waarlik die Heilige Gees nodig.

Vir alles om ten goede mee te werk is daar sekere voorwaardes.
1) Vir hulle wat God liefhet... hulle luister.
2) Vir hulle wat na Sy voorneme geroep is.

Jesus wil hê dat ons Hom sal uitbeeld. Hy is die eerste van wie ons Sy broers is
Lees dit ook in die Amplified Bybel.
Storie - Op die plaas maak ons vuur op 'n klip dan breek dit makliker.
4. Soms is daar harde klippe in ons lewens soos rotsagtige begrippe, sieninge ens.
"So gemaak en so gelaat staan" eie opinies, emotionele wonde soos verwerping, vernedering, minagting, dominering, vyandskap, jaloershied, hartseer, owerspel, woede, ens.

Jy kan nie die letter van die wet volg en deur Heilige Gees gelei word nie.
Jy volg die letter van die wet in siels-dimensie en jy word deur die Heilige Gees gelei in Gees-dimensie.

skilder dit mooi. Wat die werke van die vlees betref in
Daar is 17 wat genoem word.
1) 1-4 is seksuele sondes.
2) 5-6 is geestelike blindheid (vals godsdienste).
3) 7-15 is gedrag wat divisie bring of veroorsaak - gekoppel aan humeur.
4) 16-17 is 'n gebrek aan selfbeheer.
Jesus offer Sy lewe op, Hy word die offerlam wat ons verlos.

Word Abraham die Vader van ons geloof genoem. Hy is bereid om Isak as 'n brandoffer op te offer.
5. God die Vader vra vir Abraham om sy seun Isak te offer as 'n brandoffer.
- Brandoffers was altyd deel van die verlossingsplan van God.
Vuur moes altyd op die altaar brand.
- 'n altaar is 'n plek waar daar geoffer word.
- Jy offer jou denkwyse, jou sieninge, jou teleurstellings, jou manier van doen op.
Lied: My al is op die altaar en wagtend op die vuur.

Ons God is 'n verterende vuur.
Ons lippe word 'n offerdier.
Dood en lewe is in die mag van die tong.
- My lippe as 'n offerdier - wat bied ek aan? My eie geregtigheid, selfregverdiging, aanklag, ens.

Gedurig bied ek 'n lofoffer aan - lippe wat sy Naam bely.
6. Daar is 'n Ou Testamentiese beeld van Sadrag, Mesag en Abednego - dit skilder jou geloof in die vuur - (hulle buig nie vir 'n vals godsdiens nie, en hulle brand nie - hulle geloof was eg).
- Name dra krag in die Ou Testament.
1) Sadrag - Teerheid, 2) Mesag - 'n gas van die Koning, 3) Abednego - 'n Dienskneg van lig.
Jesus verskyn saam met hulle in die vuur.
NB: In teerheid van gees, as gaste van die koning is hulle diensknegte van die lig.
Alle twyfel, ongeloof en onsekerheid was weg - 'n Vuur-toets is daar vir egtheid van geloof.
As jy sê: Ek het geen sonde nie en ek het nie regtig die kerk nodig nie, dan kan jy sekerlik klippe gooi.
Jou reaksie is egter 'n sneller en jy skiet en verwond.
Buite die kerk is jy 'n kool vuur wat gou gaan uitbrand.
NB:
1) Kom terug kerk toe.
2) Spreek vry - vergewe.
3) Bly in die woord/in die vuur.

Jesus liefde, Nevil
Offergawe Skrif:

Gebedsversoeke en Getuienisse
Ons wil graag saam met jou bid en saam met jou die Here vereer:
https://lewendewoord.churchcenter.com/people/forms/226819