Invloed Kerk

Die ou bekendes | Bekommer oor niks
Werk, finansies, kinders, huwelik, vriendskappe, drome, politiek, en die lys van dinge wat ons lewens terselfdertyd lekker, maar ook uitdagend, maak hou net aan en aan. Die teenwoordigheid van uitdagings bring gewoonlik bekommernisse. Hoe lewe ons ‘n lewe sonder uitdagings? Filippense 4:6 leer ons hoe.
Locations & Times
Boskerk
Mbombela, South Africa
Sunday 9:30 AM
Bekommernis is meer skadelik as dit waaroor jy bekommer
μηδέν (mee-dên) - neem gedagte sonder uitstel
Hoe jy dit dra bepaal hoeveel jy kan dra
Drie beginsels hoe om bekommernis te dra
1 - Egte erkenning is die begin
2 - Opsoek na die oplossing - Bel jy die polisie wanneer jy die ambulans moes bel?
3 - Gom jouself aan God
1 - Egte erkenning is die begin
2 - Opsoek na die oplossing - Bel jy die polisie wanneer jy die ambulans moes bel?
3 - Gom jouself aan God
Hoe jy dit dra bepaal hoeveel jy kan dra
