Invloed Kerk
Die Genadelose Eliminasie van Haas
Die grootste vyand van liefde is haas. Hoe meer haas, hoe minder spoed. Vir ons om die volheid van God te beleef en uit te leef moet ons die haastigheid in ons lewe uitroei.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Friday 8:30 AM
  • Boskerk
    Mbombela, South Africa
    Sunday 9:30 AM
Genadelose Eliminasie van Haas
Jesus was besig, maar nie gejaagd nie
Simptome van ‘n haastige lewe - Ruth Haley Barton
1 - Word vinnig geïrriteerd
2 - Oorsensitiwiteit
3 - Onrustigheid
4 - Kompulsiewe werk
5 - Emosionele onverskilligheid
6 - Gewoontes van vlug
7 - Gekompromeerde identiteit en roeping
8 - Nalating van basiese behoeftes
9 - Perspektief van Energievermorsing
10 - Geestelike dissiplines
“Hurry is the great enemy of spiritual life in our day” ― Dallas Willard
Ons jaag om iemand te word waarvan ons nie eers hou nie
“Attention is the beginning of devotion.” ― John Mark Comer
Moenie net glo waarin Jesus glo nie, leef soos wat Hy leef
Here, lei my om stadig genoeg te leef sodat ek mense
opreg kan liefhê en
Jesus ten volle kan beleef

Maak 'n Bydrae

Dankie vir jou bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/