Invloed Kerk
Suiwer Geloof | Klein Geloof kan sterk wees | Ingroep
Soms voel dit vir sommiges of hulle geloof nie sterk genoeg is nie. Tog begeer God nie sterk geloof nie, net suiwer geloof. Al is jou geloof sterk, maar nie suiwer nie, sal dit feilbaar wees.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Sunday 8:30 AM
Deel jou hoogtepunte en laagtepunte van jou week
God begeer nie groot geloof nie net suiwer geloof
God water die grond van jou hart. Wat daarin geplant is, is wat sal groei
God begeer nie groot geloof nie, net suiwer geloof
Deel jou gedagtes hieroor
Watter ander saadjies is in jou hart geplant?
God water die grond van jou hart. Wat daarin geplant is, is wat sal groei
Wat doen ons met ander se onkruid?
Hoe hanteer jy ander se onkruid deesdae?
Beskryf hoe jy dink God jou onkruid hanteer?
Ons werk is om Jesus te verkondig, nie onkruid uit te trek nie Deel jou gedagtes hieroor
Vra vir gebedsversoeke en bid Psalm 139 in jou eie woorde

Maak 'n Bydrae

Dankie vir jou bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/