YouVersion Logo
Search Icon

Invloed Kerk

Vadersdag | Heeltyd Spieëltyd

Vadersdag | Heeltyd Spieëltyd

Pa’s en hulle speelgoed! Van karre tot kampe, daar is ‘n speelding vir elke geleentheid. Daar is wel ‘n verskil tussen ’n goeie pa en die beste pa’s. Goeie pa’s dink dit is heeltyd speeltyd. Die beste pa’s glo dit is heeltyd spieëltyd. Vandag leer ons die verskil.

Locations & Times

Invloed Kerk

1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa

Sunday 8:30 AM

Wat is die doel van ‘n pa?
Bring hemel huis toe

Psalms 68:6-7

MATTHÉÜS 3:16-17

Hoe kan ‘n Pa hemel huis toe bring?
1 - God Gesentreerdheid

MATTEUS 20:25-28

2 - Bevestiging

MALEAGI 4:6

hey

Maak 'n Bydrae

Dankie vir jou bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/

YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy