Invloed Kerk
Chemical X | Praat God se Taal
Ons almal vertel stories van die geloofshelde in die Bybel. Hulle het iets spesiaal in hulle verhouding met God gehad wat ons soms begeer om te hê. Vandag leer ons wat dit was en hoe ons dit ook kan kry.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Sunday 8:30 AM