Invloed Kerk
Stereotipes | Praat God se Taal
Die hoeveelheid tyd wat jy saam met iemand spandeer is die hoeveel wat jy hulle taal sal praat. Dié is ook waar in ons verhouding met God.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Sunday 8:30 AM
Iemand wat God se taal praat los probleme op soos God probleme oplos
Die teenwoordigheid van 'n uitdaging beteken nie die afwesigheid van God nie.
Om ons mond te hou is soms die beste manier om jou geloof te behou
God kan meer doen met 'n persoon wie Sy leiding volg as iemand wat Sy seën vra
Vandag se antwoorde lê in gister se gebede

Maak 'n Bydrae

Dankie vir elkeen se bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/