YouVersion Logo
Search Icon

Betel Lofprysings Kerk

Gebed Reeks - Samevatting van Gebed Reeks

Gebed Reeks - Samevatting van Gebed Reeks

Samevatting van Gebeds Reeks

Locations & Times

Betel Lofprysings Kerk

66 Michelle Ave, Randhart, Johannesburg, 1501, South Africa

Sunday 5:00 PM

ʼn Samevatting van ons Gebed Reeks

Beginsels

1.Daar is Verskillende Tipes Gebede
2.Verskillende Reëls en Geestelike Wette vir Elke tipe
3.Kan die Reëls en Wette nie meng nie
4.Soos Sport
1.Baie Verskillende Sporte met Verskillende Reëls
2.Een se Reëls is nie toepaslik op die ander nie
3.Almal val onder die Kategorie Sport

5.Vir die Gebed om te Werk moet die Wette en Reëls gevolg word
1. Gebed van Jesus

Ingangs Proklamasie
Aanbiddings Proklamasie
Koninkryks Proklamasie
Voorsienings Proklamasie
Verhoudings Proklamasie
Oorlogs Proklamasie
Dankseggings Proklamasie
2. Die Gebed van Geloof

Wanneer ons iets wil vernader of verkry...

• Verandering vind plaas met die Gebed van Geloof
• Dit is kennis van God se Wil deur Sy Woord
• Die verklaring van God se Wil in Geloof
• Dit is n Gebed om iets te verkry
• Dan gebruik ons nie “As dit U wil is...” (Gebed van Toewyding)
• Ons ken Sy wil deur Sy Woord
• Volwasse Christine en Baba Christine (Prinsiep)
3. Gebed van Lofprysing en Aanbidding

• God het ons geskep vir gemeenskap met Hom
• God wil in ons behoeftes voorsien, wil hê ons moet vra
• Te veel gebede is egter van wat ons wil hê

• Ons moet leer om nie altyd in gebed net te vra nie
• Ons moet in die gewoonte kom om tot God te Bedien

• Toe Hulle (en ons) Lofprysing en Aanbid tot God
• Het die Heilige Gees gemanifesteer
• Hy het iets gesê
• God word teenwoordig in ons Lofsange (Psalm 22:4)

• God wil met ons praat, individueel en korporatief
• Hy wil ons dinge wys
• Hy wil Homself aan ons Openbaar
4. Verenigde Gebed

• Om God se plan of wil in die Liggaam / groep te soek
• Om God as Liggaam saam te verheerlik
• Vir ʼn spesifieke saak wat die Liggaam / groep raak
5. Gebed van Toewyding (Commitment)

• Petrus sê dat ons AL ons bekommernisse op God moet werp.
• Dit word gedoen deur die Gebed van Toewyding.
• Ons wy ons bekommernisse aan God toe
• “WeCommitourProblemsto God”
• Indien ons meer ons bekommernisse aan God toewy, sal ons minder

• Indien ons meer ons bekommernisse aan God toewy, sal ons minder oor goed bid wat reeds in Sy hande is
Bekommernis Hinder Gebed

• Ons bid oor ons bekommernisse en kry geen antwoord
• Omdat ons nie in lyn met God se Woord Bid
• Ons moet daaroor bid en dit dan by die Here los
• Bevryding van die bekommernis kan nie plaasvind as ons dit konstant terug vat nie

• Om totale oorwinning oor die bekommernisse te kry, gaan ons moet doen wat die woord sê
• Dit is nie genoeg om net te weet dat God omgee en verstaan nie
• Ons moet in gebed die bekommernisse op Hom werp, in geloof, en dit dan by Hom los
• Dit is die Gebed van Toewyding
6. Gebed van Ooreenkoms

Die Reëls vir hierdie skrif en gebed om te werk:
Daar moet 2 wees wat saamstem
Hulle moet op die aarde wees
Dan moet ons net in lyn met God se woord in geloof oor die saak saamstem, en dit sal hulle ten deel val

Bind en Ontbind - Oopsluit en Toesluit

Hemel sal ons ondersteun in waaroor ons in ooreenkoms bid op die aarde, solank as wat ons in lyn met God se Woord bid.
Ons het die Outoriteit om te Bind en Ontbind
(Onthou Genesis 1 en Matthéüs 28)

As satan ʼn area van jou lewe bind, het Jy Outoriteit om dit te ontbind
As jy nie weet hoe om jou outoriteit te gebruik nie, kry iemand om saam met jou te stem in lyn met God se Woord

Resultate
Resultate kom wanneer ons optree in lyn met God se Beloftes
Kennis alleen van die Woord gaan nie werk nie
Om saam te stem en ʼn verklaring te maak in Geloof in lyn met God se Woord – aktiveer God om op tree volgens Sy Belofte
John 14:13-14 (Translatedout of OriginalGreek – Accordingto
PC Nelson – GreekScholar)

“If You shall ask anything in My Name, and I don’t have it, then I will make it for you.”
7. Gebed van Intersessie

Om volgens die beloftes van God in Sy Woord en Sy Karakter names iemand anders in te tree, in die gaping tussen die persoon en God te gaan staan, en tot God uit te roep vir die vervulling van Sy Beloftes en volgense Sy Karakter in daardie persoon se lewe.

Intersessie – Grieks – ‘entugchano’

- Om Lig op ʼn persoon of ʼn voorwerp te plaas
- Om in te val by
- Om in die gaping te staan
- Bid om Smeking
- Om in te tree vir enige iemand
- Om die merk te bereik (Hebreeus = pagā)
- Om wag te hou

Oorlogvoering – Grieks – ‘“Sawan” (ca-án)’

- To Tread – Om op te trap
- To Trample – Om te vertrap
- Romeine 16:20
- Lukas 10:19

- Intersessie is Persoon Gedrewe
- Oorlogsvoering is Vyand Gedrewe

Fokus van Intersessie

• Onselfsugtig (nie vir jouself)
• Grond Gebied of dinge
• Wag Hou - Waaksaam
• Profetiese Stem
• Barendsnood

Die Gebruik van Tale in Intersessie

Ons weet nie altyd waarvoor om te bid vir elke situasie of toestand volgens God se Woord of Wil nie
Ons het nie altyd die kennis of die insig nie
Romans 8:26 (KJV with Direct Translation from Greek)

Likewise the Spirit also helpeth our infirmities: for we know not what we should pray for as we ought: but the Spirit itself maketh intercession for us with groanings which cannot be uttered in articulated speech

• Die gebed word geïnspireer deur die Heilige Gees
• Jy moet egter steeds in gebed ingaan
• Die Heilige gees bid nie sonder jou deelname nie
Finale Gedagtes

• Elke tipe Gebed het Sy Eie Reëls
• Met alle Gebede moet daar geloof in God se Karakter en Sy Woord wees
• God se Tydsberekening moet in Gedagte gehou word
• Geloof beteken om nie op te hou bid en op te gee wanneer die antwoord nie in Jou Tydsberekening gebeur nie
• Moenie Moed verloor nie
• God SAL Sy Woord Eer

https://youtu.be/dhfuKqi7pi0

vir meer inligting oor ons gemeente!
https://youtu.be/dhfuKqi7pi0