Invloed Kerk
Jy Moet Dit Proe | Ingesink
In vandag se boodskap sien ons wat sjokolade en genade in gemeen het. Een ding is vir seker, daar is veel meer aan genade as net sonde wat vergewe word.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Sunday 8:30 AM
Justice is when you get what you deserve. Mercy is when you don't get what you deserve. Grace is different from both of them. Grace is when you get what you don’t deserve.
Genade is vir ons wat brandstof vir 'n vliegtuig is
- Tom Smith
2. Genade is God se herstellingsmetode
'n Tussenseisoen skep vir God die geleentheid om genade te bring wat jy nog nooit van tevore gesien het nie.
Genade gee vir jou die geleentheid om te kan sê: "Dit was die Here"
3. Genade is God op Sy beste
(EV Hill)

Maak 'n Bydrae

Baie dankie vir jou bydrae

https://invloedkerk.org.za/gee/