Invloed Kerk
As Die Kerk Bid | Ingesink
Dis nie net elke persoon wat 'n verskil in ons land wil sien nie, maar die Here ook. Waarvoor wag Hy dan? Vir jou! Vandag se boodskap gaan ons herinner aan die krag van Sy kerk wat saam staan en saam bid.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    1 Alibama St, West Acres, Mbombela, 1211, South Africa
    Sunday 8:30 AM
"To be a Christian without prayer is no more possible than to be alive without breathing."
- Martin Luther
1. As die kerk bid gebruik God dit om mense wakker te maak
"Our prayers may be awkward. Our attempts may be feeble. But since the power of prayer is in the one who hears it and not in the one who says it, our prayers do make a difference."
- Max Lucado
2. As die kerk bid besef hulle nie eers die krag daarvan nie

Bydraes

Dankie vir almal wat ons toelaat om die Koninkryk van God te bevorder

https://invloedkerk.org.za/gee/
Woensdae Oggende Gebed
Expand
Al die manne gaan Woensdag-oggend bymekaar kom 06:30 by die sokkerbal in Nelspruit. Ons gaan hoor hoe dit gaan met mekaar en so ook almal se behoeftes aan die Here opdra.