Invloed Kerk
Dis Beter So | Ingesink
Het jy al ooit gewonder hoe naby jy werklik aan God is? Dis van groot belang dat elke gelowige die antwoord hierop ken. Vandag se boodskap help ons om dié vraag effektief te beantwoord.
Locations & Times
Expand
  • Invloed Kerk
    Sunday 8:30 AM
Een van God se gunsteling dinge om te doen, is gee
4 Maniere om effektief te gee:
Bowels: canal below the stomach; the intestine.
Verhoed deurgang by ‘n opening
Vrygewigheid is die enigste teenmiddel vir mammon
'n Talent wat jy net op jouself spandeer is 'n talent gemors.
Imagine a world where people skeptical of what we believe, are envious of how well we treat each other, and amazed at how well we treat them.
- Andy Stanley

Maak 'n Bydae

Dankie vir elkeen wat uit jou hart gee.

https://invloedkerk.org.za/gee