1
Lukas 12:40
Bybel vir almal
Julle moet ook altyd gereed wees, want Ek, die Seun van die mens, sal kom wanneer julle dit nie verwag nie.”
Compare
Avasta Lukas 12:40
2
Lukas 12:31
Nee, dit moet vir julle die belangrikste wees dat God die Koning is. Dan sal Hy al hierdie ander dinge vir julle gee.
Avasta Lukas 12:31
3
Lukas 12:15
Toe sê Jesus vir die mense: “Julle moet oppas, julle moenie meer en meer goed wil hê nie, want dit maak nie saak hoeveel goed 'n mens het nie, dit is nie belangrik vir jou lewe nie.”
Avasta Lukas 12:15
4
Lukas 12:34
Die dinge wat in die hemel by God is, moet vir julle die belangrikste wees. Dan sal julle net dink aan God wat in die hemel is.”
Avasta Lukas 12:34
5
Lukas 12:25
Dit sal niks help as julle bekommerd is nie. Dit sal julle nie langer laat lewe nie, nie een uur langer nie.
Avasta Lukas 12:25
6
Lukas 12:22
Jesus het toe met sy dissipels gepraat en gesê: “Daarom sê Ek vir julle: Julle moenie bekommerd wees oor hoe julle sal lewe, oor wat julle sal eet nie. En julle moenie bekommerd wees oor julle liggaam, oor die klere wat julle moet aantrek nie.
Avasta Lukas 12:22
7
Lukas 12:7
Julle is vir God baie belangriker as baie mossies. God weet presies hoeveel hare op elke mens se kop is. Daarom moet julle nie bang wees vir mense nie.”
Avasta Lukas 12:7
8
Lukas 12:32
Julle is min, maar julle moenie bang wees nie, want julle Vader wil graag julle Koning wees.
Avasta Lukas 12:32
9
Lukas 12:24
Kyk na die kraaie. Hulle saai nie, hulle sny nie koring af nie, en hulle het nie stoorkamers waar hulle kos en ander goed bêre nie. Maar God gee elke dag vir hulle kos. En julle is baie belangriker as die voëls.
Avasta Lukas 12:24
10
Lukas 12:29
Julle moenie aanhou dink oor wat julle sal eet of wat julle sal drink nie. Julle moenie aanhou bekommerd wees oor alles nie
Avasta Lukas 12:29
11
Lukas 12:28
God maak al die plante in die veld mooi, maar hulle lewe nie lank nie. Hulle groei vandag, en môre gooi iemand hulle in die vuur. God sal julle baie mooier aantrek en Hy sal beter vir julle sorg as vir die plante, ook vir julle wat so min glo.
Avasta Lukas 12:28
12
Lukas 12:2
Mense kan probeer om dit weg te steek dat hulle vals is, maar God sal dit vir almal wys. Mense doen nou dinge in die geheim, maar God sal vir almal sê wat dit is.
Avasta Lukas 12:2
Home
Bible
Plans
Videos