YouVersion Logo
Search Icon

I KORINTHIËRS 11:28-29

I KORINTHIËRS 11:28-29 AFR53

Maar die mens moet homself beproef en só van die brood eet en uit die beker drink. Want wie op onwaardige wyse eet en drink, eet en drink 'n oordeel oor homself, terwyl hy die liggaam van die Here nie onderskei nie.