Die Gees van die oppermagtige HERE het op my gekom. Die HERE het my gesalf om goeie nuus te bring vir arm mense. Hy het my gestuur om dié wat hartseer is, te troos, om vir die gevangenes vryheid aan te kondig, en vrylating vir dié in die tronk; om die genadejaar van die HERE aan te kondig, die dag van afrekening vir ons God. Maar almal wat treur, troos Hy, die dag wanneer Hy vir dié wat in Sion treur, eer gee in plaas van smart, vreugde in plaas van droefheid, blydskap in plaas van hartseer. Die HERE het hulle geplant soos sterk en groot eike om sy roem te vermeerder.
Read JESAJA 61
Share
Compare all versions: JESAJA 61:1-3
Save verses, read offline, watch teaching clips, and more!
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos