1
Jesaja 47:13
Bybel vir almal
Jy het altyd vir jou slim mense gevra wat jy moet doen, die mense wat na die lug en die sterre kyk en elke maand vir jou sê wat sal gebeur. Jy moet nou weer vir hulle vra om jou te help.
Compare
Explore Jesaja 47:13
2
Jesaja 47:14
Maar hulle is soos kaf wat brand, hulle kan hulleself nie red nie. Wanneer die kaf klaar gebrand het, dan bly daar nie kole oor nie, daar is nie kole waar jy kan sit om jouself warm te maak nie.
Explore Jesaja 47:14
YouVersion uses cookies to personalize your experience. By using our website, you accept our use of cookies as described in our Privacy Policy
Home
Bible
Plans
Videos