1
Genesis Genesis 13:15
Contemporary Afrikaans Bible 2023
Want die hele land wat jy sien, sal Ek aan jou gee en aan jou nageslag vir ewig.
Σύγκριση
Διαβάστε Genesis Genesis 13:15
2
Genesis Genesis 13:14
Toe sê die HERE vir Abram, nadat Lot van hom geskei is: Slaan tog jou oë op en kyk van die plek waar jy is, noord en suid, en oos en wes.
Διαβάστε Genesis Genesis 13:14
3
Genesis Genesis 13:16
En Ek sal jou nageslag maak soos die stof van die aarde, sodat as iemand die stof van die aarde kan tel, jou nageslag ook getel sal word.
Διαβάστε Genesis Genesis 13:16
4
Genesis Genesis 13:8
Toe sê Abram vir Lot: Laat daar tog geen twis wees tussen my en jou en tussen my veewagters en jou veewagters nie; want ons is broeders.
Διαβάστε Genesis Genesis 13:8
5
Genesis Genesis 13:18
Toe het Abram sy tent opgeslaan en gekom en gaan woon in die vlakte van Mamre wat in Hebron is, en daar 'n altaar vir die HERE gebou.
Διαβάστε Genesis Genesis 13:18
6
Genesis Genesis 13:10
Toe slaan Lot sy oë op en sien die hele Jordaanvlakte dat dit oral goed natgemaak is, voordat die HERE Sodom en Gomorra vernietig het, soos die tuin van die HERE, soos Egipteland, soos jy by Soar kom.
Διαβάστε Genesis Genesis 13:10
Αρχική
Αγία Γραφή
Σχέδια
Βίντεο