MIGA 6:10-12
MIGA 6:10-12 AFR83
Goddelose plek, moet Ek die verkeerde maatlyn bly verdra, of die vals inhoudsmaat wat Ek so haat? Moet Ek die eienaar van 'n onbetroubare weegskaal vryspreek, een met 'n sak vol vals gewigte? Die stad se ryk mense pleeg geweld, sy inwoners lieg en hulle bedrieg.