PREDIKER 10:5-7
PREDIKER 10:5-7 AFR83
Daar is 'n verkeerde ding wat ek in hierdie wêreld gesien het, 'n fout wat begaan word deur een wat gesag het: die dwaas kry hoë aansien en die rykes ontvang geen eer nie. Ek het slawe te perd gesien en vorste te voet op die grond soos slawe.





