Bible App logo
Search Icon

PSALMS 85:10-13

PSALMS 85:10-13 AFR83

Waarlik, uitkoms is naby vir dié wat Hom dien: Hy sal sy reddende mag in ons land openbaar. Liefde en trou sal mekaar ontmoet, geregtigheid en vrede sal mekaar omhels; trou sal uit die aarde uit opspruit, geregtigheid sal uit die hemel uit afkom. Die Here sal voorspoed skenk en ons land sal sy oes gee.

Video for PSALMS 85:10-13

Free Reading Plans and Devotionals related to PSALMS 85:10-13