LUKAS 6:21
LUKAS 6:21 AFR83
Geseënd is julle wat nou honger het, want julle sal versadig word. Geseënd is julle wat nou huil, want julle sal lag.