JAKOBUS 1:1
JAKOBUS 1:1 AFR83
Van Jakobus, 'n dienaar van God en die Here Jesus Christus. Aan die twaalf stamme wat oor die wêreld versprei is. Groete!