YouVersion Logo
Search Icon

GENESIS 34:25

GENESIS 34:25 AFR83

Drie dae later toe hulle baie pyn gehad het, het Jakob se twee seuns Simeon en Levi, die broers van Dina, elkeen sy swaard gevat en sonder om agterdog te wek, die stad ingegaan en al die mans doodgemaak