DEUTERONOMIUM 32:31-33
DEUTERONOMIUM 32:31-33 AFR83
Die rots van die nasies is nie soos ons Rots nie, ons vyande kan tog self oordeel, want hulle stam uit Sodom se wingerd, uit Gomorra se droë gelyktes. Hulle druiwe is giftig, elke tros is bitter. Hulle wyn is slanggif, wrede addergif.