YouVersion Logo
Search Icon

DEUTERONOMIUM 11:31-32

DEUTERONOMIUM 11:31-32 AFR83

“Julle staan op die punt om deur die Jordaan te trek om die land in besit te neem wat die Here julle God aan julle gee. Wanneer julle dit in besit geneem het en daar woon, moet julle al die voorskrifte en die bepalings wat ek julle vandag gegee het, gehoorsaam en daarvolgens lewe.”