Bible App logo
Search Icon

2 KORINTIËRS 4:10-11

2 KORINTIËRS 4:10-11 AFR83

Die sterwe van Jesus dra ons altyd saam in ons liggaam, sodat ook die lewe van Jesus sigbaar kan word in ons liggaam. Voortdurend word ons wat lewe, ter wille van Jesus uitgelewer aan die dood, sodat ook in ons sterflike bestaan die lewe van Jesus sigbaar kan word.

Free Reading Plans and Devotionals related to 2 KORINTIËRS 4:10-11