1 KORINTIËRS 5:7
1 KORINTIËRS 5:7 AFR83
Verwyder dan die ou suurdeeg, sodat julle nuwe, ongesuurde deeg kan wees, en dit is julle ook werklik. Ons paaslam is immers geslag: dit is Christus.