Bible App logo
Search Icon

1 KORINTIËRS 3:10-11

1 KORINTIËRS 3:10-11 AFR83

Volgens die genade wat God my gegee het, het ek soos 'n goeie bouer die fondament gelê, en 'n ander bou daarop. Maar hy moet mooi kyk hoe hy verder bou, want niemand kan 'n ander fondament lê as wat reeds gelê is nie. Die fondament is Jesus Christus.