1 KORINTIËRS 12:25-27
1 KORINTIËRS 12:25-27 AFR83
sodat daar nie verdeeldheid in die liggaam sou wees nie, maar dat die lede gelyke sorg vir mekaar dra. As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly. Julle is die liggaam van Christus, en afsonderlik is elkeen 'n lid daarvan.