Bible App logo
Search Icon

1 KORINTIËRS 12:14-15

1 KORINTIËRS 12:14-15 AFR83

Die liggaam bestaan ook nie net uit een lid nie, maar uit baie. As die voet sou sê: “Omdat ek nie 'n hand is nie, is ek nie deel van die liggaam nie,” hou hy om dié rede tog nie op om deel van die liggaam te wees nie.