YouVersion Logo
Search Icon

Sagaria 6:13

Sagaria 6:13 DB

Maar hy sal nie net die tempel bou nie, die mense sal hom as ’n koning sien. Hy sal op sy troon sit en die land regeer. ’n Priester sal saam met hom regeer. Hy en die priester sal goed oor die weg kom en in vrede saamwerk.

Free Reading Plans and Devotionals related to Sagaria 6:13