YouVersion Logo
Search Icon

Sagaria 5:3

Sagaria 5:3 DB

Die engel het vir my gesê: “Die mense van Juda steel en sweer vals. Die Here gaan hierdie verkeerde dinge straf. Lees die boek, die straf daarvoor is in die boek geskryf. Daar staan: Almal wat steel en vals sweer, sal uit die land weggejaag word. Die boek is geskryf sodat al die mense van die wêreld dit kan lees.”

Free Reading Plans and Devotionals related to Sagaria 5:3