YouVersion Logo
Search Icon

Sagaria 3:7

Sagaria 3:7 DB

“Die Here wat oor alles en almal regeer, sê: As jy lewe soos Ek wil hê jy moet en presies doen wat Ek vra, sal jy die baas van die tempel in Jerusalem wees. Jy mag dan ook enige tyd in die deel van die tempel kom waar Ek is.