Bible App logo
Search Icon

LUKAS 23:3-4

LUKAS 23:3-4 AFR53

Toe vra Pilatus Hom en sê: Is U die Koning van die Jode? En Hy antwoord hom en sê: U sê dit. En Pilatus sê vir die owerpriesters en die skare: Ek vind geen skuld in hierdie man nie.