YouVersion Logo
Search Icon

GÉNESIS 47:5-6

GÉNESIS 47:5-6 AFR53

Daarop het Farao met Josef gespreek en gesê: Jou vader en jou broers het na jou gekom. Egipteland lê voor jou oop; laat jou vader en jou broers in die beste deel van die land woon; hulle kan in die land Gosen woon. En as jy weet dat daar onder hulle bekwame manne is, stel hulle dan aan as vee-opsigters oor my eiendom.