Spreuke 10:3
Spreuke 10:3 CAB23
Die HERE sal nie toelaat dat die siel van die regverdige honger ly nie, maar die goed van die goddelose verdryf Hy.