YouVersion Logo
Search Icon

Daniël 12:1

Daniël 12:1 CAB23

En in dié tyd sal Migael opstaan, die groot vors wat vir die kinders van jou volk staan; en daar sal 'n tyd van benoudheid wees soos daar nog nooit was vandat daar 'n nasie was tot op daardie tyd nie; en in dié tyd sal jou mense sal gered word, elkeen wat in die boek opgeskrywe sal wees.