YouVersion Logo
Search Icon

Johannes 19:33-34

Johannes 19:33-34 AFR20

Maar toe hulle by Jesus kom en sien dat Hy reeds dood was, het hulle nie sy bene gebreek nie. Een van die soldate het egter met 'n spies in Jesus se sy gesteek, en onmiddellik het daar bloed en water uitgekom.