YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 22:15-16

Jeremia 22:15-16 AFR20

Is jy 'n koning omdat jy meeding in die gebruik van sederhout? Jou vader, het hy nie maar net geëet en gedrink, en reg en geregtigheid beoefen nie? Toe het dit met hom goed gegaan. Hy het die reg van magteloses en behoeftiges gehandhaaf – toe het dit goed gegaan. Is dit nie wat dit is om My te ken nie?” ’ is die uitspraak van die HERE.