YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 20:11

Jeremia 20:11 AFR20

Maar die HERE is by my, soos 'n vreesaanjaende krygsheld. Daarom sal my vervolgers tot 'n val kom; hulle sal nie die oorhand kry nie. Hulle sal geheel en al beskaamd staan, want hulle sal nie slaag nie – 'n ewige vernedering wat nie vergeet sal word nie.