YouVersion Logo
Search Icon

1 Thessalonisense 2:13

1 Thessalonisense 2:13 AFR20

En daarom dank ons God onophoudelik dat julle, nadat julle die woord van God van ons ontvang het, dit nie as 'n woord van mense aanvaar het nie, maar waarlik as die Woord van God – dié Woord wat werksaam is in julle wat glo.