YouVersion Logo
Search Icon

1 Kronieke 28:20

1 Kronieke 28:20 AFR20

Toe sê Dawid vir sy seun Salomo: “Wees dapper en sterk en doen die werk! Moenie bang wees nie, en moet jou nie laat afskrik nie, want die HERE God, my God, is met jou. Hy sal jou nie in die steek laat of verlaat, totdat al die werk vir die diens in die huis van die HERE afgehandel is nie.