YouVersion Logo
Search Icon

Openbaring 8:12

Openbaring 8:12 ABA

Die vierde engel het sy trompet geblaas. Een derde van die son en een derde van die maan en een derde van die sterre het donker geword. Een derde van die dag was donker, en die nag was ook donker.