YouVersion Logo
Search Icon

Openbaring 6:14-15

Openbaring 6:14-15 ABA

Die lug het verdwyn, soos wanneer iemand 'n boekrol toerol. Elke berg en eiland het verdwyn, hulle was weg. Die konings van die aarde, die belangrike mense, die generaals, die ryk mense, die mense wat oor ander mense regeer, die slawe en die mense wat nie slawe is nie, hulle almal het gaan wegkruip in grotte en tussen die rotse op die berge.