YouVersion Logo
Search Icon

Job 5:17-18

Job 5:17-18 ABA

“'n Mens is gelukkig wanneer God vir hom leer. Wanneer die Almagtige vir jou wil leer hoe om te lewe, dan moet jy luister. Want God maak seer, maar Hy bind die seerplek weer toe, Hy slaan stukkend, maar Hy maak die stukkende plek weer gesond.