Jeremia 16:19
Jeremia 16:19 ABA
Ek, Jeremia, het gebid en gesê: “Here, dit is U wat my sterk maak en my beskerm, U wat my veilig laat voel wanneer daar gevaar is. Volke uit ver lande sal na U toe kom en hulle sal sê: ‘Waarlik, ons voorvaders het gode gedien wat nie gode is nie, daardie gode beteken niks, hulle kan ons nie help nie.’