Jeremia 13:16
Jeremia 13:16 ABA
Julle moet julle God die Here eer voordat Hy dit donker laat word, voordat julle miskien julle tone stamp teen die berge waar dit altyd donker is. Julle sal wag dat dit lig moet word, maar die Here sal dit donkerder en donkerder laat word.