JESAJA 30:29
JESAJA 30:29 NLV
Maar julle sal sing, van blydskap soos wanneer julle feesvier. Julle sal so bly wees soos wanneer ’n fluitspeler ’n groep pelgrims begelei na Jerusalem, op pad na die berg van die HERE, na die Rots van Israel.