DANIËL 3:1
DANIËL 3:1 NLV
Koning Nebukadnesar het ’n beeld uit goud laat maak. Dit was 30 meter hoog en drie meter breed. Hy het dit in die Duravlakte in die provinsie van Babel laat oprig.